Home Tags Voerkraal

Tag: voerkraal

Basiese vereistes vir ’n doeltreffende voerkraal op die plaas

Dit is lankal nie meer ’n nuutjie om voerkrale vol beeste of skape op plase te sien nie. Omdat voerkraalgeriewe baie goed...

Rooivleis: Die waardeketting in aksie

Burger Marais het op ’n jong ouderdom die vleisbedryf op klein skaal betree, toe hy ná skool ’n slaghuis aangeskaf en beeste...

Voerkrale op die plaas: Só kan die somme klop

As ’n integrale deel van ’n vleisbeesboerdery, is voerkrale op plase gewoonlik daarop gemik om waarde tot die produkte wat geproduseer word,...

Die beginsels van doeltreffende voerkripbestuur

Voerkripbestuur behels die evaluering van diere se vreetgewoontes, met inagneming van die onderskeie faktore wat hul inname beïnvloed. Die primêre oogmerk met...

Vleis- vs melkbeeste: Vertikale of horisontale voermenger?

Die voerrantsoene vir vleis- en melkbeeste is heeltemal verskillend en daarom moet voermengers omsigtig gekies word. Die voerkraal fokus op maksimum gewigstoename...

Voerkrale: Só rond ons speenkalwers af

Die vraag na rooivleis beteken dat daar altyd ’n vraag na speenkalwers sal wees. Groot getalle speenkalwers word jaarliks in voerkrale op...

Groeistimulante in perspektief

Om ’n voerkraal winsgewend te bedryf sit nie in elke man se broek nie. Die kort en die lank daarvan is dat...

Druiwepulp kan voerkrale ’n ekonomiese hupstoot gee

Vleisbeesboere kan gerus die ekonomiese voordele daarvan oorweeg om gedroogde druiwe- en sitruspulp as ’n bron van vesel te voer vir diere wat in...

Afronding in die voerkraal

Met die huidige lae mielieprys oorweeg al meer veeboere dit om self hul diere markgereed te maak en dan te verkoop. Daar is sonder...