Thursday, September 24, 2020
Home Tags Voermol Voere

Tag: Voermol Voere

Produksielekke vir produktiewe koeie

Daar is tye in ‘n koei se lewe wanneer optimale sorg soos produksielekke ekstra belangrik is. Die voedingsbehoefte van ‘n koei in...

Voerkrale: Só rond ons speenkalwers af

Die vraag na rooivleis beteken dat daar altyd ’n vraag na speenkalwers sal wees. Groot getalle speenkalwers word jaarliks in voerkrale op...

Maak só die beste van jou oesreste

Oesreste is 'n baie belangrike komponent in enige veeboer se voervloeiprogram. Sonder oesreste of verdroogde plantmateriaal sou dit baie moeilik wees om...

Voer jou jongooitjies só vir maksimum produksie

Jongooitjies is die toekoms van ‘n skaapkudde en moet ‘n stelselmatige positiewe groei toon na speen. Dit is veral sodat ondere andere...

Kruipvoeding kraai koning in top skaapkuddes

Gesels jy met kenners in die bedryf, sal hulle gou vir jou sê kruipvoeding is ’n móét vir 'n winsgewende skaapboerdery. Dit...

Landboufinansiering: Só lyk die landskap

Landboufinansiering is onder die soeklig en dr WA Lombard van die Departement Landbou-ekonomie by die Universiteit van die...

Mastitis onder die mikroskoop

Dr Chris van Dijk van die Melkprodusente-organisasie, oftewel die MPO, gesels in Dinsdag se aflewering van RSG Landbou oor ‘n siekte onder...

Kry jou wintervoeding nou reg

Of ons dit wil weet of nie – die winter is op pad! Vir enige veeboer is die voeding van sy diere in die...