Monday, December 16, 2019
Home Tags Voermol

Tag: Voermol

RSG Landbou: 30 Oktober 2019

Dr Josef van Wyngaard, tegniese bestuurder van Voermol Voere, gesels oor dit wat tans belangrik is in terme van veevoer. Hy praat veral oor...

Só oorleef ‘n skaapboer die droogte

Etienne van Wyk, een van die sprekers tydens ‘n kleinvee-opleidingsessie by die onlangse Agri-Expo Livestock-ekspo, is ’n suksesvolle Dorper-boer. Hy vertel in...

Lees die Oktober Voermol terugvoer-nuusbrief

Voermol se Oktober Terugvoer-nuusbrief is nou beskikbaar op AgriOrbit. Klik op elke skakel om meer te lees oor:

Read the October Voermol Feedback newsletter

Voermol’s October Feedback newsletter is now available on AgriOrbit. Simply click on each of the links to read...

Heerlike lente-lekke vir kleinvee

Die lente kruip nader en volgens Phillip Meiring, tegniese bestuurder by Voermol, is dit nou tyd om aandag te gee aan die...

Bewaringslandbou vir die toekoms

Daar is al heelwat in RSG Landbou gepraat oor sogenaamde bewaringslandbou. In Maandag se aflewering van RSG Landbou skop ons die program...

Lees die Mei Voermol Terugvoer-nuusbrief

Voermol se Mei Terugvoer-nuusbrief is nou beskikbaar op AgriOrbit. Read it in English. Klik op...

Read the May Voermol Feedback newsletter

Voermol’s May Feedback newsletter is now available on AgriOrbit. Lees dit in Afrikaans. Simply...

Voermol gee raad oor vleisbeesproduksie

Philip Meiring van Voermol Voere gesels met RSG Landbou-luisteraars oor vleisbeesproduksie. Luister nou na dié onderhoud. RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Voermol. Luister...

Meer oor boerbokvleis, rooispinnekopmyt, ‘n appel-plaag en Voermol gesels somergewasse

Daar word deesdae ernstig gepoog om ’n klassifikasiestelsel vir boerbokvleis te finaliseer. Pip Nieuwoudt, ‘n boerbokprodusent van Nieuwoudtville, het dit op hom geneem en...