Tuesday, November 12, 2019
Home Tags Vrugtebedryf

Tag: vrugtebedryf

Vrugtesektor nou goed verteenwoordig

Rolspelers in die vrugtebedryf het hande gevat om die Fruit Desk op die been te bring, sodat die Suid-Afrikaanse vrugtesektor in beleid,...

‘n Kykie na nuwe EU-invoerregulasies vir vars vrugte

Jan Hendrik Venter van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye kuier op 19 September 2019 in die Grootplaas-ateljee. Hy gesels met...

SA se vrugtebedryf kuier in Berlyn

Die vrugtebedryf het deelgeneem aan die Fruit Logistica-byeenkoms in Berlyn. Lise Roberts van RSG Landbou gesels met Konanani Liphadzi, die hoof uitvoerende beampte van...

Tru-Cape woon Fruit Logistica by

Die vrugtebedryf het deelgeneem aan die Fruit Logistica-byeenkoms in Berlyn. Roelf Pienaar van Tru-Cape vertel vir RSG Landbou-luisteraars oor Suid-Afrika se deelname aan Fruit...

Hoor meer oor die draakvrug

Wynand Espach van Amorentia Landgoed gesels met Lise Roberts van RSG Landbou oor die unieke draakvrug. Luister nou na dié gesprek. RSG Landbou word dié...

Top 10 navorsingsprojekte in landbou vir 2018

Ursula Human van AgriOrbit het by talle rolspelers in die landboubedryf uitgevind met watter landbounavorsingsprojekte hulle vanjaar besig is. Hier volg die top 10...

Geen Listeria op SA appels

’n Vals berig oor die voorkoms van Listeria op Suid-Afrikaanse appels doen tans die ronde op sosiale mediagroepe, onder meer op WhatsApp. Volgens Hortgro,...

Droogte veroorsaak groot uitdagings vir vrugtebedryf

Die knellende droogte in die Wes-Kaap plaas vrugteboere en landelike gemeenskappe onder geweldige finansiële en sosiaal-maatskaplike druk, meen die sagtevrugtebedryf-diensorganisasie, Hortgro. Hortgro is bekommerd...