Tag: vrystaat landbou
Vrystaat Landbou verwelkom arrestasie in die Pieter Hills-plaasmoord
Vrystaat Landbou (VL) verwelkom die spoedige arrestasie van die persone betrokke by die plaasmoord op die Hennenman-boer, Pieter Hills. Eddie Hills, Pieter...
Veeboere wat deur brande geraak is benodig voedingsaanvullings
Die Vrystaatse boerderygemeenskap is oorweldig deur die vrygewigheid van die publiek en bedank almal wat hul harte oopgemaak het om produsente wat...
Só kan jy Vrystaat-boere wat deur die veldbrand geraak is bystaan
Meer as 100 000ha weiveld is in ’n verwoestende brand in groot gedeeltes van die Vrystaat en Noord-Kaap vernietig. Volgens ’n persverklaring deur...
Ergste brand in jare verwoes duisende hektaar in die Vrystaat
In een van die ergste brande nóg die seisoen en die afgelope paar jaar, is sowat 100 000ha in die Boshof/Dealesville/Hertzogville-omgewing verwoes....
Senekal: Vrystaat Landbou eis dringende aksie teen plaasaanvalle
Francois Wilken, president van Vrystaat Landbou (VL) het in ’n memorandum geëis dat dringende aksie deur die regering geneem moet word om...
VL sê boere moet hul paraatheid opskerp
Vrystaat Landbou (VL) is ernstig besorg oor die toename in plaasaanvalle in die Vrystaat oor die afgelope week. Dit kom nadat ouer...
Oorgrensmisdade hou ál groter bedreiging in vir Vrystaat-boerderygemeenskappe
Vrystaat Landbou (VL), wat meer as 3 500 kommersiële landbouers in die Vrystaat verteenwoordig, is baie bekommerd oor die toename in oorgrensmisdade...
VL teleurgesteld in Nersa se goedkeuring van Eskom prysverhogings
Dit is vir Vrystaat Landbou (VL) ’n reuse teleurstelling dat die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) toegelaat het dat Eskom R13,3 miljard...
COVID-19: VL neem nie verantwoordelikheid vir onwettige optrede
Vrystaat Landbou (VL) beskou die COVID-19-pandemie wat die land en die wêreld bedreig in ’n baie ernstige lig. VL is daarom daartoe...
Die boer se gids tot koronavirus
Die minister van
landbou, Thoko Didiza, het op 16 Maart ‘n dringende vergadering met die land se
landbourolspelers gehad waar bespreek is hoe om...