Thursday, May 23, 2019
Home Tags Water

Tag: water

MoU to enhance effective water resource management

Agri SA and the South African Association of Water Users Associations (SAAFWUA) signed a memorandum of understanding during Agri SA’s Natural Resources Centre of...

Samewerking vir beter waterhulpbronbestuur

Agri SA en die Suid-Afrikaanse Vereniging van Waterverbruikerverenigings (SAAFWUA) het op Woensdag, 13 Maart 2019, ’n memorandum van verstandhouding (MoU) onderteken tydens ’n komiteevergadering...

Grondwater onder die vergrootglas

Water is lewensbelangrik vir enige plaas en die droogte van die afgelope jare het ons weer intens bewus gemaak hiervan. In RSG Landbou praat ons...

Wildboere moet hul veld oppas om water te bewaar

Die herstel van grondwatervlakke begin by die herstel en beskerming van die grondoppervlak, wat net moontlik is deur die oordeelkundige plasing van waterpunte, sê...

VIDEO: A look at Clover’s bottled water factory

FarmBiz was recently invited to tour the Clover Water factory in Doornkloof East, Pretoria. According to Daniel Weiss, senior logistics manager at Clover Water, the...

Presisiebesproeiing groei in gewildheid

Die begrip “presisieboerdery” word al meer in die landbou gehoor. Besproeiing is sekerlik een van die landboubedrywighede waar ‘n presisiebenadering noodsaaklik is. Lise Roberts van...

Northern division of SASDT re-elects committee

The South African Society of Dairy Technology’s (SASDT) northern division held its AGM on 21 February at Clover Water, in Doornkloof East, Pretoria. The...

Damme in die Noord-Kaap trek steeds swaar

Ten spyte van goeie reën wat die afgelope twee weke in die Noord-Kaap geval het, verskil die stand van damme nie baie in vergelyking...

Só raak swart ekonomiese bemagtiging jou waterlisensie

Die Nasionale Waterwet, 1998 (Wet 36 van 1998) en die regulasies wat ingevolge dié wet deur die minister van water en sanitasie uitgevaardig is,...

Mpumalanga water levels improve but public urged to use water wisely

Water levels in listed dams and water management areas in the Mpumalanga Province continued to improve after the past week’s rainfall. According to the Department...