Home Tags Weer

Tag: weer

VL waarsku oor brandgevaar en risiko’s na eerste ryp in Vrystaat

Boere hoop vir nog drie weke grasie-tydperk teen die winterkoue sodat gesaaides droog genoeg kan word om te oes. Ryp het onlangs...

Nat toestande ’n uitdaging vir saadmielieprodusente in Noordwes

Saadmielieprodusente langs die Mooirivier buite Potchefstroom stoom voort, ondanks vele uitdagings wat hulle die hoof moet bied. Ettienne Oussoren boer sedert 2011...

Weertoestande: Wat om ná Januarie te verwag

Die huidige La Niña-verskynsel het nou volwassenheid bereik, maar sal by La Niña-vlakke bly tot April vanjaar. Langertermynvooruitsigte vir die somerreënvalgebied is...

Vrystaatvloede veroorsaak skade aan padinfrastruktuur

Vrystaat Landbou (VL) het gewaarsku dat die Vrystaat se padinfrastruktuur in ’n haglike toestand is. VL het ’n dringende brief aan die...

Reën in die Vrystaat: Boere dankbaar, maar vloede rig skade aan

Die meeste Vrystaatse produsente juig oor die goeie reën wat onlangs in die provinsie uitgesak het, maar dit het ook uitdagings tot...

Klimaat- en reënvaltoestande vir Oktober 2020

Die eerste betekenisvolle somerreënval het in die eerste week van Oktober voorgekom, met Vrede in die Vrystaat wat bykans 40mm gemeet het,...

Reën kom op kritiese tyd vir wintergraanprodusente

Wydverspreide reën in die Wes-Kaap op Maandag 25 Mei is baie goeie nuus vir veral wintergraanprodusente. “Die reën het...

Droogtetendense onder die vergrootglas

Die katoenbedryf het die afgelope paar jaar uit die as opgestaan en homself as 'n sterk groeiende bedryf in Suid-Afrika gevestig. Kyk...