Tag: weervooruitsigte
RSG Landbou: 17 Des 2020 – geborg deur Standard Bank
RSG Landbou fokus in Donderdag se aflewering van die program op die voedingsbehoeftes van wildspesies. Melville Price van Nutri Feeds verduidelik waarom...
RSG Landbou: 3 Des 2020 – aan jou gebring deur AGCO
Navorsing en ontwikkeling in die landbousektor verseker dat produsente meer produktief, doeltreffend en winsgewend kan boer. Tegnologies-gevorderde masjinerie is een hulpmiddel in...
RSG Landbou: 19 Nov 2020 – aan jou gebring deur Netafim
Die paarseisoen en dragtigheid is groot gebeurtenisse in die produksiejaar van ‘n skaapooi. Dr Francois van de Vyfer van Nutri Feeds verduidelik...
RSG Landbou: 22 Okt 2020 – aan jou gebring deur Plaas...
Hennie Goosen, ‘n veekundestudent aan die Universiteit van die Vrystaat, is onlangs as die Toyota SA Nasionale Jong Afslaer van die Jaar...
Weervooruitsigte vir die komende plantseisoen
Buiten oesversekering, bied AgriSeker ook ander dienste tot die risiko-bestuurondersteuning wat aan boere gebied word. Reinhard Kuschke vertel in hierdie potgooi 'n...
RSG Landbou: 21 Mei 2020
Die verbod op alkoholverkope weens die Covid-19 inperking, het ‘n enorme impak op die wynbedryf in Suid-Afrika. Donderdag in RSG Landbou gesels...
RSG Landbou: 16 Januarie 2020
RSG Landbou fokus in Donderdag se program op landbou-opleiding. Duif Joubert en Johan Olivier van Agriskills Transfer gesels oor die tipe opleiding...