Home Tags Weiding

Tag: weiding

Die sewe doodsondes van kuddebestuur Deel 4: Veldbeweiding (vervolg)

Wisselvalligheid kan ten beste bestuur word deur veld in ’n goeie toestand te hou en dit doeltreffend en volhoubaar in verkoopbare veeprodukte om te...

Die sewe doodsondes van kuddebestuur by kleinvee Deel 3: Veldbeweiding

Veeboere word met baie uitdagings gekonfronteer, waarvan wisselvallige klimaatstoestande en produkpryse waarskynlik die belangrikste is. Die wisselvalligheid kan ten beste bestuur word deur die...

Internasionale erkenning vir voormalige UV-professor

Prof Hennie Snyman, afgetrede hoogleraar van die weidingkunde-departement aan die Universiteit van die Vrystaat (UV), wat nou in Hartenbos woon, is as...

Volhoubare veldbestuur in soetveldgebiede

Soetveld bly smaaklik en voedsaam wanneer dit uitgegroei is, terwyl suurveld slegs in die groeiseisoen smaaklik is. Die plantbedekking is dan yler,...

Doeltreffende aanvullings vir groen somerweiding

Die hoë voedingswaarde van aangeplante en groen somerweiding bied aan veeboere die geleentheid om maksimum diereproduksie met minimale aanvullende voeding te realiseer....

Oumansoutbos: Indringer of nuttige veevoer?

Oumansoutbos (Atriplex nummularia) is ’n bekende gesig in Suid-Afrika en die geharde plant wat saliniteits- sowel as droogtetoestande goed verdra, is veral...

’n Meer natuurlike benadering tot veeboerdery

Veeplaas het onlangs by die plaas Avondale in die Queenstown-distrik besoek afgelê, waar Simon Sutton sy boerdery bedryf deur die wyse waarop...

Maak jou somme voor jy weidings aanplant

Dit is moeilik om te bepaal of die vestiging van weidings vir die lente lonend vir ’n veeboer is. Van die belangrikste...

Hoëdrukbeweiding kan weiveld verbeter

Weiveld wat vreetbare grasse optimaal en volhoubaar produseer, is die sleutel tot welslae vir veeboere. Hoëdrukbeweiding wat reg toegepas word, maak dit moontlik om...

Bestuur weidings en ander natuurlike hulpbronne optimaal

Met toenemende druk op natuurlike hulpbronne om ’n groeiende bevolking gevoed te hou, word die optimale aanwending, en dus ook bestuur, van natuurlike hulpbronne...