Tag: Wes-Kaap
Veediefstalkomitee oorhandig landelike veiligheidstoekennings
Die Wes-Kaapse Veediefstalkomitee, wat onder die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) Wes-Kaap ressorteer, oorhandig jaarliks toekennings aan die beste lid van ’n veediefstaleenheid asook die...
Agri Wes-Kaap vereer rolspelers in die bedryf
Tydens Agri Wes-Kaap se galadinee op 25 November, is eretoekennings aan bedryfsrolspelers oorhandig vir hul jarelange betrokkenheid by Agri Wes-Kaap. Hier volg...
Minister ondersteun Agri Wes-Kaap se versoek om brandseisoenverklaring te vervroeg
Agri Wes-Kaap het die Wes-Kaapse minister van plaaslike regering, Anton Bredell, en sy departement bedank vir hul ondersteuning van Agri Wes-Kaap se...
Agri Wes-Kaap verkies nuwe ampsdraers tydens aanlyn-jaarkongres
Agri Wes-Kaap se 2020-jaarkongres is op 15 Oktober aanlyn aangebied. Villiers Loubser, ’n graanprodusent van Durbanville, is tydens die kongres as nuwe...
Wes-Kaapse jongboere hou aanlynkongres
Agri Wes-Kaap se Jongboer Jaarkongres is op 1 Oktober aanlyn aangebied. Die kongres, met die tema ‘Klein veranderinge, groot impak’, kon weens...
Agri Wes-Kaap versoek dringend hulp van graanboere in die noorde
Agri Wes-Kaap doen ’n dringende beroep op graanprodusente in die noorde van die land om mielies aan die organisasie se droogtehulpfonds te...
Bonnievale raap toekennings by Franse kampioenskap op
Bonnievale, teen die heuwels van die Breëriviervallei geleë, is reeds bekend vir sy wingerdboukundiges se passie en die uitstekende gehalte wat die...
RSG Landbou: 13 Julie 2020
Dr Ivan Meyer is die minister van landbou in die Wes-Kaap, en hy gesels in Maandag se RSG Landbou oor dié provinsie...
1% #payingmilkforward-projek skop af in Wes-Kaap
Die Melkprodusente-organisasie (MPO) het onlangs die projek 1% #payingmilkforward, ook bekend as Project One, geloods met die doel om die nasie te...
Swartlandskou 2020 sal nie plaasvind nie
Die bestuur van die Swartlandskou het in ’n persverklaring bekend gemaak dat vanjaar se skou nie sal plaasvind nie. Na verskeie uitvoerende...