Saturday, February 22, 2020
Home Tags Wild

Tag: wild

’n Wildboer is nié ’n prysnemer nie

Met trofeejag bepaal die wildboer self die prys van sy produk. Aangesien die prys in Amerikaanse dollar of euros vasgestel is, help die dalende...

Uitmuntende koeilyne sorg vir wenners

Met uitgebreide geneties meerderwaardige koeifamilies en bulle met bewese prestasies, produseer Dreyer van Zyl, die Suid-Afrikaanse wildteler van die jaar vir 2018, diere wat...

WRSA – ‘n bedrywige bedryf so voor die jagseisoen

Op 16 April het Animal Nutrition & Health, in vennootskap met Chr. Hansen, nuwe lewe in die Suid-Afrikaanse pluimveebedryf geblaas met die...

Wilde waardetoevoeging van veld tot vurk

“Die tyd toe ons boerdery tevrede was om net een ratjie in die hele produksielyn te wees, is verby. ’n Mens moet probeer om...

Regulasies knip hommeltuie se vlerke

Hommeltuie en die toerusting en tegnologie wat daarmee gepaard gaan, het die afgelope tyd beduidend verbeter. Dr Debbie Jewitt, ’n ekoloog van Ezemvelo in...

Wildboere moet hul veld oppas om water te bewaar

Die herstel van grondwatervlakke begin by die herstel en beskerming van die grondoppervlak, wat net moontlik is deur die oordeelkundige plasing van waterpunte, sê...

FNB Landbou kuier by Castle de Wildt

Die Castle de Wildt Landbou-, Jag- en Wild-uitstalling begin more by die Castle de Wildt-kompleks by Modimolle. Dawie Maree praat met Lise Roberts van RSG...

Afrivet brei uit oor aanvullings

Dr Louis Boag van Afrivet praat op RSG Landbou oor aanvullings ten opsigte van die voedingstatus van wild en vee. Luister nou na dié...

Castle de Wildt -expo wildveiling is om die draai!

Johan Oosthuizen, hoof uitvoerende beampte van Castle de Wildt vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor Castle de Wildt se heel eerste Landbou-, Wild- en...

Kom kuier by die Castle de Wildt-uitstalling

Die Castle de Wildt landbou-, wild- en jaguitstalling maak op 28 Februarie sy buiging. Dié geleentheid dien as ‘n platform om produsente en ander...