Sunday, January 26, 2020
Home Tags Wildbedryf Suid-Afrika

Tag: Wildbedryf Suid-Afrika

Hoe staan sake vir landbou-2020?

Ons staan aan die begin van 'n nuwe jaar, maar heelwat uitdagings staar reeds die landbousektor in die gesig. Christo van der...

Uitmuntende koeilyne sorg vir wenners

Met uitgebreide geneties meerderwaardige koeifamilies en bulle met bewese prestasies, produseer Dreyer van Zyl, die Suid-Afrikaanse wildteler van die jaar vir 2018, diere wat...

Wanneer afleggings onafwendbaar is

Afleggings is gewoonlik die laaste uitweg wanneer 'n onderneming in die knyp is, maar is soms die enigste manier om kostes te...

RSG Landbou: 25 November 2019

Volgens Adri Kitshoff-Botha, die uitvoerende bestuurder van Wildbedryf Suid-Afrika, het die koopmark vir wild en die jagbedryf, as gevolg van die droogte...

Wildbedryf spring nié die droogte vry nie

Adri Kitshoff-Botha van Wildbedryf Suid-Afrika, het op 14 November 2019 in die Grootplaas-ateljee gaan inloer. Sy brei uit oor die impak wat...

RSG Landbou: 18 November 2019

William Marais, ‘n boer van die Prieska-omgewing, skop Maandag, 18 November, se RSG Landbou af met raad oor die gebruik van water....

WRSA-opleidingsdag lok talle plaaswerkers

Landbou word as een van die grootste werkverskaffers in Suid-Afrika beskou, maar die opleiding van plaaswerkers skiet dikwels ver tekort.

Tam Safari’s: Opheffing deur onderrig

Tam Safari’s se sesde wildlewe-fondsinsamelingsgala ten bate van die Amy Bell Charity Trust is op 4 Oktober, by Custom Motors in Cradock gehou. Feitlik...

Wildkwessies onder die vergrootglas

Adri Kitshoff-Botha van Wildbedryf Suid-Afrika kuier op 3 Oktober 2019 in die Grootplaas-ateljee, en sy bring ons op hoogte van onlangse gebeure...

‘n Vars inspirasie-bries uit die WRSA-kamp

Wildbedryf Suid-Afrika (WRSA) se Graaff-Reinet bedryfskamer het op 23 Julie ‘n inligtingsdag op die historiese Oos-Kaapse dorp gehou. Die...