Home Tags Wildbedryf

Tag: wildbedryf

’n Wildboer is nié ’n prysnemer nie

Met trofeejag bepaal die wildboer self die prys van sy produk. Aangesien die prys in Amerikaanse dollar of euros vasgestel is, help die dalende...

Uitmuntende koeilyne sorg vir wenners

Met uitgebreide geneties meerderwaardige koeifamilies en bulle met bewese prestasies, produseer Dreyer van Zyl, die Suid-Afrikaanse wildteler van die jaar vir 2018, diere wat...

Wildbedryf: Gehalte eerder as getalle

Gehalte eerder as getalle is die wagwoord vir wildtelers. Wildpryse is nou bestendig, maar die dwarslat vir die gehalte van teeldiere styg stelselmatig. Diere...

Oos-Kaapse wildboere wil biodiversiteit ontsluit

Wildbedryf Suid-Afrika (WRSA) het hul jaarlikse Oos-Kaapse konferensie, galadinee en toekenningsfunksie op Saterdag, 2 November 2019, by Pine Lodge Resort in Port Elizabeth gehou. Vanjaar...

Liefdadigheid blom in die wildbedryf

Tam Safari’s is verlede jaar tydens Wildbedryf Suid-Afrika (WRSA) se galadinee as die Oos-Kaapse beroepsjagter van die jaar aangewys, asook as wildboer...