Thursday, February 27, 2020
Home Tags Wol

Tag: Wol

Wolmark verhandel 2% hoër

Die 20ste veiling van die 2019/20-wolseisoen het onlangs met 'n aanbod van 10 219 bale, waarvan 94,7% verkoop is, plaasgevind. Die mark...

Wolmark verhandel 0,4% hoër

Die 19de veiling van die 2019/20-wolseisoen het onlangs met 'n aanbod van 5 488 bale waarvan 93,8% verkoop is, plaasgevind. Die mark...

Wolmark verhandel 1,1% laer

Die 16de veiling van die 2019/20-wolseisoen het onlangs met 'n aanbod van 11 570 bale, waarvan 96,5% verkoop is, plaasgevind. Die plaaslike...

Wolmark toon goeie styging by eerste 2020 veiling

Die 2019/2020 wolseisoen het onlangs hervat met 'n aanbod van 12 581 bale waarvan 96,1% verkoop is. Die wolmark het met 4,3%...

’n Deurlopende strewe na verbetering

Marnitz Fourie woon in De Aar en het in 2009 by CMW begin werk, waar hy as ’n tegniese veldbeampte na omliggende...

Amptelike Angora-ramverkoopseisoen skop af

Die Angora-ramverkoopseisoen skop al die afgelope 50 jaar telkens in die Somerset-Oos-distrik af. Vanjaar was geen uitsondering nie, alhoewel die gemoedere laag...

Wolmark verswak met 4,7%

Die tiende veiling van die 2019/20-wolseisoen het onlangs met 'n aanbod van 13 541 bale, waarvan 92% verkoop is, plaasgevind. Die wolmark...

Wolmark toon skerp styging van 6,8%

Die negende veiling van die 2019/20-wolseisoen het onlangs met ‘n aanbod van 9 767 bale waarvan 97,6% verkoop is, plaasgevind. Die wolmark...

Wolmark verhandel 0,4% laer

Die sewende veiling van die 2019/20-wolseisoen het onlangs met 'n aanbod van 12 282 bale, waarvan 96,8% verkoop is, plaasgevind. Die wolmark...

Bestendige wolmark verbeter met 1,3%

Die sesde veiling van die 2019/20-wolseisoen het onlangs met 'n aanbod van 13 776 bale, waarvan 92,9% verkoop is, plaasgevind. Die mark...