Home Tags Wolbedryf

Tag: wolbedryf

Landbouvereniging en Konsortium-Merino hou geslaagde Merino-dag

Doornfontein Landbouvereniging op Prieska het op 13 Oktober in samewerking met Konsortium-Merino, ’n baie geslaagde Merino-dag aangebied. Die Merino-dag is op die...

Skeerfasiliteite – Deel 4: Skeerskuurtipes van nader bekyk

In die vorige uitgawe van Veeplaas het ons na die beginsels van ’n bekostigbare en doeltreffende skeerskuur gekyk. In hierdie laaste aflewering...

Goeie skeergeriewe maak die lewe makliker (Deel 3)

Estimated reading time: 5 minutes Die afgelope paar weke het Veeplaas saam met Izak Klopper ondersoek ingestel...

BKB SWASA: Die toekoms van landbou-opleiding is blink

In dié aflewering van AgriOnAir vind ons meer uit oor die BKB Skaap- en Wolakademie vir Suidelike Afrika. Johann Stassen gesels oor die baanbrekerwerk wat...

ʼn Wisselvallige wolveiling vir die mark op lentedag

Na ’n week se reses het die derde wolveiling op 1 September met ’n kleiner aanbod van 7 263 bale plaasgevind.

Goeie skeerpraktyke en -geriewe (Deel 1)

Estimated reading time: 6 minutes Baie mense besef nie dat die afskeer van wol nie nét aanvullend...

RSG Landbou: 15 Junie 2021 – geborg deur MSD

Om die oorsake van kalfdiarree vas te stel, is makliker gesê as gedaan. Daarom vertel dr Chriché du Plessis van MSD Animal Health ons...

Effense verbetering in wolmark

Estimated reading time: 2 minutes ’n Kleiner volume van 7 665 wolbale is aangebied nadat 712 bale...

Die sewe doodsondes van kuddebestuur Deel 5: Geldsake

Kroniese wanbestuur van ’n boerdery se geldsake lei uiteindelik tot ’n ineenstorting van die besigheid. Hoe harder die finansies knyp, hoe belangriker is dit...

BKB: Die suksesverhaal van ‘n wollegende

Carin Venter van Plaas Media het onlangs by Piet Lubbe op die plaas Modderfontein in die Burgersdorp-distrik gaan kuier. Piet is 'n...