Home Tags Wolbedryf

Tag: wolbedryf

Só skop ’n mens die 2020/21 wolseisoen af

Die 2020/21 wolseisoen het hierdie week met ’n reuse-aanbieding van 11 533 bale hervat. Die mark het met 5,5% toegeneem om positief...

Wolmark presteer op laaste veiling van 2020

Die laaste veiling voor die Kersreses het op 3 Desember plaasgevind, met ’n aanbieding van 13 791 bale. Sowat 4 574 bale...

Volhoubare Merinowol ontlok goeie mededinging by wolveiling

Dié week se wolveiling het uit 13 083 bale bestaan, nadat 1 962 bale voor die aanvang van die veiling onttrek is....

Wolmark sluit 1% laer

Die 20/21-wolseisoen is vandeesweek voortgesit met ’n groot aanbod van 12 874 bale. Die wolmark het met 1% gedaal om teen R144,07...

RSG Landbou: 17 Nov 2020 – aan jou gebring deur Netafim

RSG Landbou kuier Dinsdag saam met Wessel Lemmer van Agbiz Grain. Hy gesels oor die ekonomie en watter impak die huidige klimaat...

Wolmark krimp met 7,4%

Die wolmark het met 7,4% gedaal om teen R145,56/kg te sluit. ’n Totaal van 11 767 bale is op die dertiende veiling...

Wolmark verhandel 7,9% hoër

Die twaalfde veiling van die 2020/21-wolseisoen het hierdie week plaasgevind, met ’n aanvanklike aanbod van 8 163 bale nadat 182 bale onttrek...

Wolmark sluit 2,2% laer

Die wolseisoen is dié week voortgesit, met ’n groter aanbieding van 10 099 bale en ’n algehele verkoopspersentasie van 95,5%. Die wolmark...

RSG Landbou: 27 Okt 2020 – aan jou gebring deur Plaas...

Volgens prof Robin Meeske van die Outeniqua-navorsingsplaas, was die standaard van vanjaar se inskrywings in die Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie, baie hoog....

Prakties en leersaam: NWKV bied wolklassering- en hanteringskursus aan

Jan Louis Venter, ’n produksie-adviseur by die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) in die Vrystaat, het onlangs ’n driedagkursus vir derdejaarstudente by Cedara Landboukollege...