Home Tags Wolbedryf

Tag: wolbedryf

Wolmark verhandel 1,1% hoër

Die wolmark het onlangs positief gesluit met ’n 1,1% toename in randterme teenoor die vorige wolveiling en ’n algehele verkoopspersentasie van 93,27%....

RSG Landbou: 9 Sep 2020 – aan jou gebring deur AGCO

Die heel eerste Massey Ferguson-produk is in 1946 in Suid-Afrika verkoop. Hierdie bekende handelsnaam is deel van die AGCO Corporation-stal en in...

Derde wolveiling van die seisoen sien afname in verkope

Die derde wolveiling van die 2020/21-seisoen het onlangs na die breek in die veilingskalender plaasgevind. Van die 10 152 bale wat aangebied...

Nuwe wolseisoen skop op ’n hoë noot af

Die nuwe wolseisoen het onlangs weggespring met ’n aanbod van 8 146 bale, waarvan 94,45% verkoop is. Die...

Wolmark versterk met 1,3%

Die wolmark het onlangs positiewe resultate opgelewer en 1,3% gestyg teenoor die vorige veiling. Weens onverkoopte heraanbiedings was die algehele verkoopspersentasie egter...

Wolmark verhandel 0,1% hoër

Die Suid-Afrikaanse wolveilings is onlangs voortgesit met ’n aanbod van 6 707 bale. Die aanbod het hoofsaaklik uit goeie, mediumlengte wol bestaan...

Wolmark verswak met 4,2%

Die wolmark het 4,2% laer gesluit teenoor verlede week, met 90,1% van die totale aanbod van 8 038 bale wat verkoop is...

Wolmark krimp met 1,6%

Die wolveiling van die afgelope week het met ’n aanbod van 5 637 bale die tweede deel van katalogus 27 uitgemaak. Die mark...

Wolhanteringskurusus vee mooi skoon

’n Waardevolle wolhanteringskursus is onlangs deur die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) se produksie-adviseurs, Kobus Grobler van Queenstown en Jan Louis Venter van Bloemfontein aangebied.

RSG Landbou: 4 Mei 2020

Die Suid-Afrikaanse wolbedryf gaan swaar gebuk onder die korona-krisis. Isak Staats van BKB gesels Maandag op RSG Landbou oor wolbemarking en wat...