Home Tags Wolbedryf

Tag: wolbedryf

Wolmark versterk met 6,4% te midde van COVID-19

Die 25ste veiling van die 2019/20-wolseisoen het onlangs met ’n aanbod van 5 382 bale, waarvan 87,9% verkoop is, plaasgevind. Die mark het met...

Verskeping van vesel hervat te midde van COVID-19-krisis

Die eerste ses vraghouers wol is op Woensdag, 9 April, gepak nadat toestemming gegee is dat die eerste verskeping daarvan te midde...

Eenheid in georganiseerde landbou by derde Oos-Kaapse NWKV/RPO-kongres

Die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) en die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) het hul derde gekombineerde Oos-Kaapse kongres op 12 Maart vanjaar by Aloe Grove Farm...

Wolmark tuimel met 3,1%

Die 22ste veiling van die 2019/20-wolseisoen het onlangs met 'n aanbod van 12 562 bale waarvan 95,2% verkoop is, plaasgevind. Die mark...

Nuwe handleiding handel oor die unieke erfenis van wol

Wol fassineer Robert Scott al sy hele lewe lank en op die pad wat hy al baie jare in die Suid-Afrikaanse wolbedryf stap, is...

Wolmark op met 1,8%

Die 21ste veiling van die 2019/20-wolseisoen het onlangs met 'n aanbod van 9 222 bale, waarvan 94,3% verkoop is, plaasgevind. Die mark...

RSG Landbou: 24 Februarie 2020

Dit word algemeen aanvaar dat landbou die grootste verbruiker van water is. Maandagoggend op RSG Landbou word daar met Gregory Smith van...

RSG Landbou: 22 Januarie 2020

‘n Ekonomiese faktor wat betreklik min aandag kry in die Suid-Afrikaanse melkbedryf, is die aantal koeie in ‘n melkkudde. Dr Carel Muller,...