Monday, September 28, 2020
Home Tags Wolmarkverslag

Tag: wolmarkverslag

Bestendige wolmark verbeter met 1,3%

Die sesde veiling van die 2019/20-wolseisoen het onlangs met 'n aanbod van 13 776 bale, waarvan 92,9% verkoop is, plaasgevind. Die mark...

Plaagdoderbestuur en winsgewendheid loop hand aan hand

Die doeltreffende bestuur van plaagdoders kan jou winsgewendheid merkbaar verhoog. So sê George Prinsloo, besigheidsbestuurder by Laeveld Agrochem. Hy verduidelik in Woensdag...

Wolmark wys spiere en staan 5,3% sterker

Die derde veiling van die 2019/20-wolseisoen het onlangs met 'n aanbod van 11 390 bale, waarvan 92,8% verkoop is, plaasgevind. Die mark...

Wildboer vertel oor familie-sukses

In Woensdag se program van RSG Landbou gesels Hennie Maas met een van ons vername vroue-wildboere in Suid-Afrika, Ellalien Davey. Sy boer...

Jongboer-wenner staan haar man

Lise Roberts praat in Woensdag se program van RSG Landbou met die Agri Gauteng Jongboer-wenner, Anita Brown, oor haar betrokkenheid by veral...

Wolmark verswak met 28,3%

Die eerste veiling van die 2019/20-wolseisoen het onlangs met 'n aanbod van 8 634 bale, waarvan 81,8% verkoop is, plaasgevind. Die wolmark...

Risiko in die landbou – luister wat die kenners sê

In Dinsdag se RSG Landbou, gesels Lise Roberts met ‘n boer, Fanie Els, wat van sy Braunvieh-beeste geskenk het vir die PLAAS...

Wolmark sluit onveranderd

Die 34ste veiling van die 2018/19-wolseisoen het met 'n aanbod van 12 437 bale, waarvan 91,3% verkoop is, plaasgevind. Die mark was...

Wolmark versterk met 1,8%

Die 33ste veiling van die 2018/19-wolseisoen het met ‘n aanbod van 8 986 bale, waarvan 94,4% verkoop is, plaasgevind. Die wolmark verhandel...

Wolmark verswak met 2,5%

Die afgelope 32ste veiling van die 2018/19 wolseisoen het plaasgevind met ‘n aanbod van 5 686 bale, waarvan slegs 76,5% verkoop...