Tag: wolpryse
Wolmark daal met 6%
Die wolmark het hierdie week met 6% gedaal om teen R162,23/kg te sluit. ’n Totaal van 9 886 bale is aangebied nadat...
Eersteklaspryse vir 2021-wolseisoen
Die 2021-wolseisoen het op ’n hoë noot afgeskop. Die Kerneels Greyling Trust het OVK se top-prys op die wolveiling wat op 3...
Wolmark neem weer met 1% toe
’n Groter volume wol (13 299 bale) is tydens hierdie week se veiling aangebied. Die mark het met 1% toegeneem om teen...
Wolmark verhandel effens laer
Die wolmark het effens laer verhandel as gevolg van die sterk rand/Amerikaanse dollar verhouding en het 0,5% laer gesluit teen R151,45.
Só skop ’n mens die 2020/21 wolseisoen af
Die 2020/21 wolseisoen het hierdie week met ’n reuse-aanbieding van 11 533 bale hervat. Die mark het met 5,5% toegeneem om positief...
RSG Landbou: 8 Des 2020 – aan jou gebring deur RPO
Gewasskade kan verskeie oorsake hê en min produsente besef dat onkruiddoder-residu in die grond die rede kan wees. Prof Charlie Reinhardt verduidelik...
Wolmark presteer op laaste veiling van 2020
Die laaste veiling voor die Kersreses het op 3 Desember plaasgevind, met ’n aanbieding van 13 791 bale. Sowat 4 574 bale...
Volhoubare Merinowol ontlok goeie mededinging by wolveiling
Dié week se wolveiling het uit 13 083 bale bestaan, nadat 1 962 bale voor die aanvang van die veiling onttrek is....
Wolmark krimp met 7,4%
Die wolmark het met 7,4% gedaal om teen R145,56/kg te sluit. ’n Totaal van 11 767 bale is op die dertiende veiling...
Wolmark verhandel 7,9% hoër
Die twaalfde veiling van die 2020/21-wolseisoen het hierdie week plaasgevind, met ’n aanvanklike aanbod van 8 163 bale nadat 182 bale onttrek...