Tag: wolveiling
Wolmark daal met 3,4%
Die wolveilings is op 14 April hervat na ’n twee-week-lange blaaskans. Die wolmark het met 3,4% gedaal om teen R155,63/kg te sluit.
Klein aanbod op wolveiling; mark daal met 0,7%
Die aanbod op dié week se wolveiling was redelik klein met 6 023 bale, waarvan 94,22% verkoop is. Die aanwyser het met...
Wolmark daal met 6%
Die wolmark het hierdie week met 6% gedaal om teen R162,23/kg te sluit. ’n Totaal van 9 886 bale is aangebied nadat...
Wolmark neem weer met 1% toe
’n Groter volume wol (13 299 bale) is tydens hierdie week se veiling aangebied. Die mark het met 1% toegeneem om teen...
Wolmark neem toe met 4,1%
Die wolmark het sterker verhandel en met 4,1% toegeneem om teen R165,76/kg te sluit. Die meerderheid van die aanbod...
Wolmark verhandel effens laer
Die wolmark het effens laer verhandel as gevolg van die sterk rand/Amerikaanse dollar verhouding en het 0,5% laer gesluit teen R151,45.
RSG Landbou: 19 Jan 2021 – geborg deur Plaas Media
Die plaaslike Suikerrietkwekersvereniging het in Desember sy Home Sweet Home-veldtog geloods. Rex Talmage gesels in Dinsdag se RSG Landbou hieroor. Luister nou...
BKB positief oor die 2021-wolseisoen
Die Suid-Afrikaanse 2021-wolseisoen het hierdie week op 'n galop weggetrek. Isak Staats, hoofbestuurder van wol en bokhaar by BKB, gee op AgriOnAir...
Só skop ’n mens die 2020/21 wolseisoen af
Die 2020/21 wolseisoen het hierdie week met ’n reuse-aanbieding van 11 533 bale hervat. Die mark het met 5,5% toegeneem om positief...
Wolmark presteer op laaste veiling van 2020
Die laaste veiling voor die Kersreses het op 3 Desember plaasgevind, met ’n aanbieding van 13 791 bale. Sowat 4 574 bale...