Home Tags Wynbedryf

Tag: Wynbedryf

Vinpro se saak teen SA regering uitgestel

Estimated reading time: 3 minutes Vinpro se regsgeding teen die Suid-Afrikaanse nasionale regering, waarvolgens hulle spesifieke aspekte...

SA wyn steel kollig by internasionale kompetisie

Suid-Afrikaanse wyne het uitgeblink by een van die wêreld se mees uitgelese wynkompetisies vir Sauvignon Blanc. Tokara se Reserve Collection Sauvignon Blanc...

SIYABONGA-dag fokus op uitdagings én geleenthede

Die Suid-Afrikaanse wynbedryf beleef tans ongekende uitdagings, maar laagtepunte bied dikwels ook geleenthede vir groei. Dít is die tema van Agri-Expo se...

Groote Post: ʼn Storie in ʼn bottel

Plaas Media het onlangs saam met Landbouskrywers SA se !Xhariep-tak op die plaas Groote Post naby Darling gekuier. Die boerdery is goed gediversifiseer, met...

Nuy Wynkelder belê in die toekoms met eerste studiebeurs

Louis Martin van die Paarl was in 2019 die eerste begunstigde van ’n Nuy Wynkelder-studiebeurs. Martin, wat aanvanklik in 2017 as parshulp en...

Onherstelbare skade weens verbod op wynverkope

Veel meer as die frustrasie in die markplek van wynliefhebbers wat sukkel om ’n bottel wyn in die hande te kry, of...

Tiende Wynoesherdenking vind virtueel plaas

Die Suid-Afrikaanse wynbedryf herdenk op 2 Februarie 2021 die eerste wynoes op Suid-Afrikaanse bodem 362 jaar gelede, soos dit op hierdie dag...

Alkoholverbod kom wynbedryf duur te staan

Die wynbedryf kan nie die verlenging van die verbod op alkoholverkope bekostig wat president Cyril Ramaphosa Maandag 11 Januarie aangekondig het nie.

Suid-Afrikaanse wynbedryf kyk na 2021 en daarná

Die Suid-Afrikaanse wynbedryf kom aan die begin van 2021 in die kuberruim byeen, vir ’n blik op die stand van die bedryf...

Veritas-toekennings sluit ’n uitdagende wynjaar op ’n hoë noot af

Die Veritas-toekennings het op 14 November, onder streng COVID-19 protokolle, by Val de Vie-landgoed in die Paarl plaasgevind. Uit die bykans 1...