Tag: Wynbedryf
Wingerdwenke by wynbedryfwebinare gedeel
Die Suid-Afrikaanse wynbedryf pas voortdurend by uitdagings aan – van COVID-19 tot droogte, klimaatsverandering en veranderende verbruikerstendense. Dit was duidelik uit ʼn...
Bonnievale-wyne seëvier by Franse kampioenskap
Bonnievale, teen die heuwels van die Breëriviervallei geleë, is alombekend vir sy wingerdboukundiges se passie en die uitstekende gehalte wat die wingerde...
Dit is weer tyd vir die Standard Bank Chenin Blanc Top...
Die reputasie van Chenin Blanc bly styg sodat selfs COVID-19 dit skynbaar nie kan hokslaan nie. Op ʼn onlangse veiling in Suid-Afrika...
Terroir-wynkompetisie op dreef ondanks COVID-19
Ondanks die groot uitdagings van die koronavirus-pandemie, is daar aangekondig dat die Novare SA Terroir Wyntoekennings voortgaan. Dít nadat die wynbedryf van...
Nuwe plan met wingerdopleiding beraam
Vinpro bied steeds sy
gewilde opleidingskursusse vir wingerdspanne aan, maar wel in ʼn nuwe formaat om
die verspreiding van COVID-19 te verhoed.
Navorsing oor die impak van klimaatsverandering bied praktiese raad aan wingerdboere
Met die keuse van die regte
kultivars en die aanpassing van besproeiingsregimes in jong wingerde, kan
wingerdboere die verwagte effek van klimaatsverandering in komende...
Suid-Afrikaanse Wynoesverslag 2020: Gunstige seisoen, besonderse wyne
Verbruikers kan uitsien na uitsonderlike wyne van Suid-Afrika se 2020-wyndruifoes, danksy gunstige weerstoestande regdeur die seisoen. Dít volgens die Suid-Afrikaanse wynbedryf se...
Leer oor beste wingerdpraktyke by streeksinligtingsdae
Die wynbedryf moedig alle wyndruifprodusente,
wynmakers en wingerdkundiges aan om hulself met die nuutste tendense en beste wingerdpraktyke
in wyndruifverbouing toe te rus tydens...
Uitnemende wyndruifoes vir 2020 ondanks COVID-19-inperking
Suid-Afrika verwag
voortreflike wyne van die 2020 wyndruifoes. Die bedryf oes tans die laaste paar
ton druiwe in agt van die tien wynstreke, als...
Heerlike wyne wag op Nederburg-aanhangers
Geurig, lieflik, maar kort.
So som Niël Groenewald Nederburg se 2020-oes op. Niël, besturende direkteur van
die wynmakery, sê vanjaar se plukseisoen was ’n...