Tag: Wynbedryf
Aksynsverhoging: Regering gee gehoor aan wynbedryfpleidooi
Die Suid-Afrikaanse wynbedryf gee erkenning aan die
begrip van die regering met die aankondiging van die nuutste aksynsbelasting
tydens die 2020 Begrotingsrede.
Vinpro verwelkom dr Langelihle Simela
Die
wynbedryfliggaam Vinpro het dr Langelihle (Langa) Simela tot sy direksie
aangewys om na ondernemingsontwikkeling en samewerking rondom landboubeleid om
te sien.
SA wynbedryf reik tweede oesskatting uit
Genoegsame
water en ʼn matige rypwordingsperiode het daartoe gelei dat die 2020
Suid-Afrikaanse wyndruifoes ietwat groter as in 2019 kan wees, maar steeds
kleiner as...
André van Wyk, nuwe hoof uitvoerende beampte by Vititec
André van Wyk is op 1 Januarie 2020 as hoof uitvoerende beampte by Vititec aangestel, die toonaangewende verskaffer van hoë gehalte wingerd-...
Wie ontvang vanjaar se gesogte 1659-erepenning?
Die toekenning van die gesogte 1659-erepenning aan ‘n wynikoon is elke jaar ‘n besonderse hoogtepunt op die Suid-Afrikaanse wynkalender. Die Wynoesherdenking is...