Tag: Wyndruifprodusente
Klein Karoo kry nuwe Vinpro-direkteur
Jandré Human, bestuurder en wynmaker by Suid-Kaap Wingerde, is wyndruifprodusente in die Klein Karoo se nuwe stem op die Vinpro-direksie.
Wingerdwenke by wynbedryfwebinare gedeel
Die Suid-Afrikaanse wynbedryf pas voortdurend by uitdagings aan – van COVID-19 tot droogte, klimaatsverandering en veranderende verbruikerstendense. Dit was duidelik uit ʼn...
Leer oor beste wingerdpraktyke by streeksinligtingsdae
Die wynbedryf moedig alle wyndruifprodusente,
wynmakers en wingerdkundiges aan om hulself met die nuutste tendense en beste wingerdpraktyke
in wyndruifverbouing toe te rus tydens...
Vinpro verwelkom dr Langelihle Simela
Die
wynbedryfliggaam Vinpro het dr Langelihle (Langa) Simela tot sy direksie
aangewys om na ondernemingsontwikkeling en samewerking rondom landboubeleid om
te sien.