Tuesday, December 10, 2019
Home Tags #youngauctioneers

Tag: #youngauctioneers

Volgende #youngauctioneers-finalis aangewys

Die Toyota SA Nasionale Jong Afslaerskompetisie het van ’n klein begin met slegs een rondte in 2013 gegroei tot ’n jaarlikse kompetisie waar streeksrondtes...

Eerste #youngauctioneers 2019-finaliste kwalifiseer

Met die 2018-weergawe van die Toyota SA Nasionale Jong Afslaerskompetisie wat by ALFA 2018 afgehandel is, is dit nou tyd vir finaliste om vir...

Nóg ’n rondte van #youngauctioneers afgehandel

Die vierde streeksrondte van 2018 se Toyota Nasionale Jong Afslaerskompetisie het op 4 Julie 2018 tydens die Val-boeredag plaasgevind. Flekkie du Toit, Luan van...

Neem deel aan #youngauctioneers 2018 by Bloemskou

Wou jy nog altyd weet hoe dit voel om ’n afslaer te wees? Is jy dalk sommer jou eie afslaer in die stort of by...

Afslaers ding mee by #AELivestock

Die Toyota SA Nasionale Jong Afslaerskompetisie sal in 2018 vir die vyfde agtereenvolgende jaar gehou word. Die kompetisie het ten doel om die lewendehawe-afslaersberoep...

Twee Bekker-leerlinge kwalifiseer vir #youngauctioneers by ALFA 2017

As deel van die streekgeleenthede van die Toyota SA Nasionale Jong afslaerskompetisie is ’n skole-uitdaging tydens die onlangse Wagpos Boerefees gehou. Leerlinge kon dié...

Val Boeredag lewer #youngauctioneers-finalis op

Die volgende in ’n reeks streeksrondtes van die Toyota SA Nasionale Jong Afslaerskompetisie is tydens die onlangse Val-boeredag gehou. Deelnemers het meegeding om ’n...

Royal Show delivers KZN Toyota SA #youngauctioneers finalist

The KZN regional round of the 2017 Toyota SA National Young Auctioneers Competition, hosted in conjunction with Veeplaas and Stockfarm, was held at the...

Enter now for the KZN Toyota SA #youngauctioneers regional competition

Enter now for the KZN regional competition of the Toyota SA National Young Auctioneers Competition to be held during the Royal Show in Pietermaritzburg...

Nog ’n finalis in 2017 Toyota SA #youngauctioneers

Die vyfde rondte van die Toyota SA Nasionale Jong Afslaerskompetisie, wat die eerste keer in 2013 in samewerking met Veeplaas en Stockfarm aangebied is,...