Statistieke wys dat veediefstal in Suid-Afrika aan die toeneem is, en dat meeste van hierdie diere nie weer teruggevind word nie. Greg Talbot van Tal-Tec vertel ons in 4 Desember 2019 se Grootplaas-episode hoekom die identifikasie van produksiediere noodsaaklik is.

Inhoudsborg: TAL-TEC

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas