TAL-TEC is in veekringe bekend vir sy veehanteringstoerusting. Die maatskappy is vanjaar weer betrokke by ALFA wat van 18 tot 20 September by die Afridome in Parys plaasvind. Greg Talbot van TAL-TEC vertel RSG Landbou-luisteraars meer oor hul betrokkenheid by hierdie vee-ekspo. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.