Prof. Melville Saayman

Die teel van leeus in aanhouding het ’n impak van miljoene rande op die ekonomie, beduidende werksgeleenthede wat in landelike gebiede verlore gaan en ’n negatiewe impak op die bewaring en voortbestaan van leeus.

Dit is van die bevindinge wat na vore gekom het in ’n studie om die ekonomiese waarde en rol van die teel van leeus in aanhouding binne die privaat wild-toerisme- en bewaringsektor te bereken.

Die studie is onder leiding van prof Melville Saayman van die eenheid vir toerismenavorsing in ekonomiese omgewings aan die Universiteit van Noordwes gedoen. Daar is tans nagenoeg 300 leeuteel-geriewe in Suid-Afrika en sowat 8 000 leeus in private besit op plase. – Persverklaring

Click here to read the full story in English.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here