Tegnologie vorder teen die spoed van lig en kan op alle vlakke van wetenskaplike studies toegepas word. Ida Linde is verbonde aan die Landbounavorsingsraad se diereproduksie-eenheid en het onlangs haar MSc-graad in veekunde aan die Universiteit van Pretoria verwerf. Haar studie het gehandel oor die bestudering van die transkriptoom deur nuwe tegnologie. Sy vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer hieroor. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur OVK.

 Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.