Die Landbounavorsingsraad kuier 18 Februarie 2019 in die Grootplaas-ateljee.

As ‘n mens van tegnologie in landbou hoor, dink jy dikwels aan trekkers en implemente, of hommeltuie wat bo-oor mielielande vlieg. Ons vergeet maklik dat die veebedryf ook die afgelope paar jaar reuse vooruitgang in tegnologie gemaak het. ‘n Diereproduksie-student, Ida Linde, gesels met ons oor haar studie oor die bestudering van die transkriptoom deur nuwe tegnologie, en professor Michiel Scholtz van die Landbounavorsingsraad gesels oor die veebedryf se koolstof- en watervoetspoor.

 

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas