In 23 Oktober 2020 se aflewering van Plaas TV word daar op ‘n verskeidenheid van onderwerpe en tendense gefokus.

Grondhervorming het dalk effens op die agtersitplek gaan sit wat die nuus betref, maar dit gaan beslis nie weg nie. Weet ons almal egter wat Suid-Afrika se grondhervormingsplan behels? ‘n Kenner op dié gebied, Hans-Jurie Moolman gesels hieroor.

Het ekonomiese omstandighede enige effek op vanjaar se landboumasjinerieverkope gehad? Dr Jim Rankin van AGFACTS plaas hierdie tendense in perspektief.

AECI strives to increase the energy levels of the plant to levels where the plant can protect itself against pests and diseases and to get optimum yield and quality. Jannie Willemse from AECI Plant Health discusses how this is done.

Kyk dit nou hier:

Markteborg: Nutri Feeds

Weerborg : Netafim

Nuusborg: Simparica/Zoetis 

Kalenderborg: Standard Bank

Inhoudsborg: AECI Plant Health

Advertensieborg: Bayer Animal Health

This image has an empty alt attribute; its file name is Plaas-TV-Logo-1.png

Agter die skerms: Plaas TV is ‘n gereelde aanlyn-televisieprogram wat die jongste landbounuus, aktuele kwessies, tegniese inligting, finansiële sake, weer en soveel meer aanraak – alles gefokus op die Suid- en Suider-Afrikaanse landboubedryf.

Plaas TV is a weekday online television programme designed to inform, educate and enrich. The programme will consist of a balanced mix of news, market updates, interviews, weather, event information and much more.

The programme is broadcasted on Mondays, Wednesdays and Fridays at 08:00 on the Plaas TV YouTube channel, which can be accessed at this link. Programmes will be available on demand and can be viewed at any time once uploaded.