#Terugflits: Agri-Expo Livestock 2018

451

‘n Wêreldklas tentoonstelling van vee en die bedrywe wat dit ondersteun, het hom weer vanjaar net buite Stellenbosch afgespeel naamlik die gewilde Agri-Expo Livestock. In Grootplaas van 16 November het ons na ‘n insetsel gekyk om te hoor waarom dié geleentheid elke jaar so suksesvol is.