Tydens die afgelope ALFA vee-ekspo by die Afridome in Parys, is talle veeverwante kompetisies aangebied. Die mede-organiseerder, Albert Loubser, praat op RSG Landbou oor die uitslag van die kompetisies. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland.

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here