Terugvoer oor die Normandy-veiling

502

Toit Smit, Kleintjie Pienaar en Paul Hobson van die Oos-Kaap gesels met Carin Venter, ’n RSG Landbou-medewerker, oor Dohne Merino’s en gee hulle indrukke oor die Normandy Dohne Merino-stoetveiling, wat op die plaas Grassdale gehou is. Luister nou na dié gesprekke.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.