Die Produce Marketing Association, oftewel die PMA, het op 21 November hulle kleinhandelaars-netwerk-ete in Kaapstad gehou. Lindie Stroebel van die Produce Marketing Association (PMA) Suidelike Afrika gee terugvoer op RSG Landbou oor die geleentheid. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

 

 

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here