Radio: Terugvoer vanaf IWTO-byeenkoms

488

Lede van twaalf lande het onlangs die Internasionale Woltekstielorganisasie (IWTO) se 86ste jaarlikse rondetafelbyeenkoms by The Beach Hotel in Summerstrand, Port Elizabeth, bygewoon. Carin Venter, ’n RSG Landbou-medewerker, het die geleentheid bygewoon en met drie wolprodusente, asook ’n wolhandelaar van Noorweë, gesels. Luister nou na al dié gesprekke. Lees hier meer oor die kongres. 

RSG Landbou word vandag aan jou gebring deur Absa.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.