Elmarie Helberg, ’n RSG Landbou-medewerker, het by die Suid-Afrikaanse Nasionale Saadorganisasie (Sansor) se 29ste jaarlikse kongres by die Velmoré Hotel in Erasmia met John Odendaal, voorsitter van dié organisasie, gepraat oor die uitdagings in hulle bedryf. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.