Agri Gauteng, in collaboration with Agri SA, will be presenting the second Agri Gauteng Expo this year. The expo is committed to showcase a vibrant industry to young and emerging farmers. The expo takes place at Vleissentraal Onderstepoort on 7, 8 and 9 August 2019 and admission is free.

Scroll down to read this article in Afrikaans.

The weekly livestock auction at Vleissentraal will once again be a focal point of the expo. Over the three days, workshops will be held on all aspects of livestock farming, including introductions to pig farming, dehorning and branding of cattle and judging of cattle, sheep and goat breeds as well as carcass assessment.

Furthermore, training initiatives on beekeeping and game farming, and everything you need to know about vertical farming, hydroponics, grains and chemicals, will again form an integral part of the programme.

If you are an existing commercial farmer, emerging farmer or a young emerging agricultural student who is keen to find opportunities in the agricultural sector, you cannot miss this expo.

Gates open at 09:00 and close every day at 17:00. – Press release, Agri SA

Die jaarlikse Agri Gauteng Ekspo, in trotse vennootskap met Agri SA

Agri Gauteng, in samewerking met Agri SA, bied vanjaar die tweede Agri Gauteng Ekspo aan. Die ekspo is verbind daartoe om jong en opkomende boere aan ‘n lewenskragtige bedryf bloot te stel. Die ekspo vind plaas by Vleissentraal Onderstepoort, op 7, 8 en 9 Augustus 2019 en toegang is gratis.

Die weeklikse lewende hawe veiling wat by Vleissentraal aangebied word, sal weereens ‘n fokuspunt van die ekspo uitmaak. Op al drie dae sal werkswinkels aangebied word oor alle aspekte van veeboerdery, insluitend inleidings tot varkboerdery, onthoring en merk van beeste asook op-die-hoef beoordeling van beeste, skape en bokrasse sowel as karkasbeoordeling.

Verder sal opleidingsinisiatiewe rakende bye- en wildsboerderye, en alles wat jy oor vertikale boerdery, hidroponika, graan en chemikalieë moet weet, weer ‘n integrale deel van die program vorm.

As jy ‘n bestaande kommersiële boer, opkomende boer of ‘n jong opkomende landboustudent is, wat gretig is om geleenthede in die landbousektor te vind, kan jy nie hierdie ekspo misloop nie.

Hekke open om 09:00 en sluit elke dag om 17:00. – Persverklaring, Agri SA