Planttyd is op ons, en daar is vanjaar heelwat onsekerheid oor wat die weer en die somergraanseisoen gaan inhou. Corné Louw van Graan SA gee in Grootplaas van 26 November 2019 meer perspektief in dié verband.

Daarna kuier vanjaar se Syngenta Aartappelboer van die Jaar, George Barnard en sy vrou, Marlene, in die ateljee. Hulle gesels onder andere oor hul suksesresep vir ‘n vooruitstrewende aartappelboerdery.

Nuusborg: Swavet

Weerborg: Laeveld Agrochem

Markteborg: TAL-TEC

Kalenderborg: Bayer

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas