Morgenzon Landbou-akademie is in September verlede jaar by ALFA 2018 as die FNB Landbouskool van die jaar aangewys. Alex Wehmeyer, die hoof van die Morgenzon Landbou-akademie, gesels op RSG Landbou hieroor en brei ook uit oor die skool se doen en late. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur OVK.

 Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here