In 29 Oktober se episode van Grootplaas kyk ons na ‘n insetsel oor die Old Mutual Landboustudent van die Jaar-kompetise wat by ALFA in Parys opgeneem is. Daarna luister ons na Wynand van Vuuren van King Price wat vir landbouers advies gee oor versekering.

Laastens kuier Wandile Sihlobo van Agbiz in die ateljee, om oor aktuele sake in die bedryf te gesels.

Inhoudsborg: King Price

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas