Bayer Crop Science in Suid Afrika het onlangs ‘n nuwe bemarkingstema geloods: Jou Trots, Ons Passie. Pieter Smit vertel ons in 23 Maart 2020 se aflewering van Grootplaas presies wat dit behels, en wat dit vir boere in Suid-Afrika kan beteken.

Daarna kyk ons na ‘n insetsel van Clynton Collett van Collett Farming in die Oos-Kaap. Hierdie stoet is verlede jaar as die SA Stamboek Elite-wenner vir kleinveekuddes aangewys. Ons vind uit wat is sy suksesresep. 

Inhoudsborg: Bayer

Nuusborg: Biomin

Weerborg: Bayer

Markteborg: Henley Business School

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas.