Boerdery vat op ‘n goeie dag en in ‘n goeie jaar, sakke vol moed. Om ‘n ekstensiewe skaapboerdery in die Oos-Kaap aan te pak, sit nie in enigeen se broek nie. Clynton Collett van Collett Farming, wat verlede jaar as die SA Stamboek Elite Wenner in die
kleinveekudde-afdeling aangewys is, deel in 9 Januarie 2020 se aflewering van Grootplaas sy suksesresep met ons.

Daarna volg daar ‘n insetsel oor die vele gebruike van olyfolie.

Nuusborg: Old Mutual

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas