Kyk weer na die Grootplaas-uitsending van 22 Maart 2018. Ons kyk vanoggend weer na ‘n insetsel van Agrico oor hulle bydrae tot die besproeïngsbedryf. Daarna kuier ons gereelde gas, Bonné de Bod weer vir ‘n slag by ons in die ateljee. Sy gesels oor die dood van die laaste noordelike witrenoster-bul op aarde, Sudan. Sy bring ons ook op hoogte van waar sake met renosterhandel in Suid-Afrika op hierdie stadium staan.

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Laeveld Agrochem

Inhoudsborg: Agrico

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas