Toyota SA jong afslaerskampioene aangewys @ ALFA 2018

ALFA 2018 was vanjaar weer die gasheer in die finale rondte van die Toyota SA Nasionale Jong Afslaerskompetisie. Dit volg na verskeie streeksrondtes wat tydens landbougeleenthede sedert laat 2017 gehou is. Deelnemers van regoor die land is op hierdie wyse geleentheid gegee om mee te ding om die titel van Toyota SA Nasionale Jong Afslaer … Continue reading Toyota SA jong afslaerskampioene aangewys @ ALFA 2018