Toyota SA National Young Auctioneer Competition

The Toyota SA National Young Auctioneer Competition was initiated in 2013 by Veeplaas and Stockfarm magazines. The competition is held to promote the livestock auctioneering profession, one of the pillars of the South African livestock industry. Participants are judged in categories according to rostrum performance, livestock knowledge and industry knowledge.
For more information, contact Albert Loubser on 082 562 2188 or albert@plaasmedia.co.za

Eerste #youngauctioneers 2019-finaliste kwalifiseer

Met die 2018-weergawe van die Toyota SA Nasionale Jong Afslaerskompetisie wat by ALFA 2018 afgehandel is, is dit nou tyd vir finaliste om vir die 2019-kompetisie te kwalifiseer. Klik hier om meer oor die 2018-weergawe te lees.  Die kompetisie sal in 2019 vir die sesde keer in samewerking met die veetydskrifte, Veeplaas en Stockfarm, aangebied […]

Toyota SA jong afslaerskampioene aangewys @ ALFA 2018

ALFA 2018 was vanjaar weer die gasheer in die finale rondte van die Toyota SA Nasionale Jong Afslaerskompetisie. Dit volg na verskeie streeksrondtes wat tydens landbougeleenthede sedert laat 2017 gehou is. Deelnemers van regoor die land is op hierdie wyse geleentheid gegee om mee te ding om die titel van Toyota SA Nasionale Jong Afslaer […]

Toyota SA young auctioneer champs announced at ALFA 2018

ALFA 2018 once again hosted the final round in the Toyota SA National Young Auctioneer Competition. This followed after several regional rounds were hosted at agricultural events across the country since the end of 2017 to give participants the opportunity to qualify for the national round to contend for the title of Toyota SA National […]

Toyota SA #youngauctioneers 2018: The finalists

ALFA 2018 will once again host the final round in the Toyota SA National Young Auctioneers Competition. Regional rounds have been hosted at agricultural events across the country since the end of 2017 and have given aspiring auctioneers the opportunity to show their skills on the rostrum and qualify for the national round to contend […]

Jong afslaers wys hul staal in Kanada

Twee afslaer-broers het onlangs die Suid-Afrikaanse vlag hoog laat wapper by die jaarlikse Calgary Stampede in Kanada. Steven Mathews, Suid-Afrika en Veeplaas/Stockfarm se 2016 Toyota SA Nasionale Jong Afslaer van die Jaar, het dié jaarlikse elite-geleentheid op die Kanadese veekalender saam met sy broer, Gavin, bygewoon. Gavin was die 2017 Toyota SA Nasionale Jong Afslaer […]

Matthew gears up for #youngauctioneers @ #ALFA2018

In preparation for the national round of The Toyota SA Young Auctioneers competition that will be held @ ALFA 2018 in Parys in September this year, a KZN regional round was held during the Royal Show in Pietermaritzburg. The regional round at the Royal Show has, in the few years it has been held, become […]

Neem deel aan #youngauctioneers by Val-boeredag

Die Toyota SA Nasionale Jong Afslaerskompetisie word in 2018 vir die sesde agtereenvolgende jaar gehou. Die 2018-weergawe van die kompetisie het einde 2017 reeds afgeskop met die Wes-Kaapse streeksrondte tydens Agri-Expo Livestock. Dit was die eerste van ’n reeks streeksrondtes wat ter voorbereiding van die nasionale rondte gehou word. Klik hier vir die streeksrondte se […]

Barco maak gereed vir #youngauctioneers @ #ALFA2018

Ter voorbereiding van die nasionale rondte van die Toyota SA Nasionale Jong Afslaerskompetisie, wat in September vanjaar by ALFA 2018 plaasvind, is ’n sentrale streeksrondte by die pas afgelope Bloemskou gehou. Die kompetisie het ’n spesiale band met die Bloemskou, aangesien dit ook is waar die eerste nasionale rondte in 2013 aangebied is. Namate die […]

Neem deel aan #youngauctioneers 2018 by Bloemskou

Wou jy nog altyd weet hoe dit voel om ’n afslaer te wees? Is jy dalk sommer jou eie afslaer in die stort of by die huis? Het jy versteekte talent? – Dis nou jou kans! Kom wys jou talent tydens Bloemskou! Wie:                    Enigeen (19 – 30) wat in die afslaersberoep belangstel Hoekom:            […]

Skryf nou in vir #youngauctioneers 2018

Die Toyota SA Nasionale Jong Afslaerskompetisie word in 2018 vir die sesde agtereenvolgende jaar gehou. Die 2018-weergawe van die kompetisie het einde 2017 reeds afgeskop met die Wes-Kaapse streeksrondte tydens Agri-Expo Livestock. Dit was die eerste van ’n reeks streeksrondtes wat ter voorbereiding van die nasionale rondte gehou word. Klik hier vir die streeksrondte se […]