In Woensdag 8 Augustus 2018 se aflewering van Grootplaas gesels ons oor die ALFA vee-ekspo en trusts vir boerderye.

Met die ALFA vee-ekspo wat nader kom, gesels Elsa Esterhuizen weer met die mede-organiseerder, Albert Loubser, oor hul voorbereidings. Ons hoor ook wat is op die agenda vir vanjaar. Daarna kuier Sakkie Burger van VDT Prokureurs in die ateljee. Hy gesels onder andere oor trusts as instrument as dit by boedelbeplanning kom, en ons hoor ook watter voordele trusts vir boerderye inhou

Nuusborg: Gallagher

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas