Trusts as reddingsboei vir jou nalatenskap

194

Ons kyk na ‘n insetsel van Lamb and Mutton SA oor die voedingswaarde van skaapvleis en die rekenmeester, Frans van Eden, kuier weer op 2 April in die Grootplaas-ateljee. Ons gesels oor trusts en die voordele daarvan. Ons hoor ook hoekom dit belangrik is om ‘n trust korrek te bestuur, sodat jy iets vir jou nageslag agterlaat.

Nuusborg: Nutri Feeds

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas