Prof HO de Waal van die Universiteit van die Vrystaat praat verder met RSG Landbou-luisteraars oor die aanwending van turksvye as voergewas vir vee. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Old Mutual.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

Die turksvy as ’n alternatiewe voerbron (Deel 1)